Successfully reported
+23

La Tranquillité

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Curzon Road, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
  • Vanaf R5 800 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

La Tranquillité bied lieflike selfsorgvakansieverblyf in die hartjie van Sandton, Johannesburg. Dit is 'n wonderlike opsie vir óf 'n groot gesin óf 'n groep vriende aangesien hierdie ruim eiendom spog met 'n uitnodigende swembad wat ideaal is vir die somer.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir 12 gaste op 'n slag en beskik oor 6 en suite-slaapkamers asook 'n gastetoilet. Daar is 2 slaapkamers wat elk met 'n koninggrootte-bed ingerig is, nog 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, 'n vyfde slaapkamer met 'n dubbelbed en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het óf 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met lugversorging met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is oral in die huis beskikbaar. Langs die sitkamer is 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet.

Buite is 'n lieflike onderdakstoep met 'n buite-sithoekie en etenstafel wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy braai. Hierdie patio lei na 'n lieflike tuinruimte met 'n uitnodigende swembad vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 7 Badkamers, 6 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Olive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 46 Curzon Road, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
  • Gaste dink La Tranquillité het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 800
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 800
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 5 800
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Curzon Road, Sandton, Johannesburg, 2146, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb54ad366fdaea697e4b88ce7d5069ed1bc31f333fde5f35a2c23e963a00199524d3ce4df62f8c33ff765b4ab171c851fd233?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 800 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 46 Curzon Road Sandton 2146 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.05980572694 27.998084535885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang