La Vida Gastehuis
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Earl Haig Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Vida Gastehuis bied verblyf in Colesberg, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of enkelreisigers wat op soek is na oornagverblyf.
Verblyf word in 'n drieslaapkamerwoonstel en 3 kamers gebied. Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n kombuisie. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 1 dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n aparte toilet. Die kombuisie is vir selfsorg toegerus.
Die gastekamers het 'n koninggrootte- of dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eerste en tweede slaapkamer het 'n platskerm-TV, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Al die kamers het 'n staanwaaier.
Gaste het toegang tot 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is groot bome met skadu en grasperke waar gaste kan ontspan. Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Nadia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 43
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 22 Earl Haig Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
- Gaste dink La Vida Gastehuis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Earl Haig Street, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang