Successfully reported
+47

La Vie En Rose

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Malherbe Street, Parkrand, Boksburg, 1470, Gauteng
  • Vanaf R1 350 R1 215 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

La Vie En Rose is 'n gerieflik gemeubileerde, privaat eenheid vir 2 mense in Parkrand, Boksburg.

Die eenheid het 'n privaat ingang, en dit is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en handdoeke word vir gerief voorsien. Ekstra komberse is ook beskikbaar. 'n TV met volledige DStv, WiFi-toegang is beskikbaar, asook 'n lessenaar vir sakereisigers word voorsien. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar, en die kamer word daagliks skoongemaak. Die kamer het lugversorging.

'n Ten volle toegeruste kombuis en eetarea is ook beskikbaar. 'n Kontinentale ontbyt word bedien en is by die prys ingesluit.

Gaste kan op die stoep ontspan wat oor die tuin uitkyk. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.

Boksburg bied gaste verskeie markte, en hulle kan ook die Le Grange-voëlpark en Hechter-Shulz-museum besoek.

Carnival City is redelik naby aan La Vie en Rose vir diegene wat na vertonings wil gaan en nie wil huis toe ry nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anushca C
5.0
Beste verblyf in Gauteng! Kan een mens so bederf wees! Die gasheer was absolutely amazing! Ek het elke oomblik geniet en sal vir seker teruggaan. Die ...
Sien meer
Jul 2025
Marlize F
Saam met lewensmaat
5.0
Most definitely recommend. Warmest welcome from the host, felt like we were visiting family. The apartment is beautiful! We had all our...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Janine H
Saam met lewensmaat
5.0
Beste gastehuis in Boksburg by ver! Na 'n lang dag se werk was dit fantasties om my skoene uit te trek en lekker te rus. La Vie is pragtig! Dit ruik s...
Sien meer
Mrt 2025
Robyn J
5.0
Safe, beautiful, calm. What an absolutely beautiful place to rest. As a woman alone, I felt safe, which was a big factor in choosing wh...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Janette B
Gesin met klein kinders
5.0
Gemak, luuksheid en gasvryheid. La Vie en Rose het ons verbaas met gemak, luuksheid en gasvryheid. Dit sal van nou af die plek wees waar ons sal bly a...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Surieta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 7 Malherbe Street, Parkrand, Boksburg, 1470, Gauteng
  • Gaste dink La Vie En Rose het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Malherbe Street, Parkrand, Boksburg, 1470, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63a12eaffabf0a74080ed6a3fa2e20b6eaba1a39f4b24a5ebfd98c570a61dbd64f7f134e646bb802fdcacdc24303b5606bfb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 7 Malherbe Street Parkrand 1470 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.248176 28.270316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang