La Vista 65
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Dek Road, La Vista Complex Unit 65, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
La Vista 65 is 'n lieflike selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Mtwalume. Dit is die ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle die omgewing kan verken en geniet.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, dubbelwasbakke en toilet. Beide die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne word voorsien, maar gaste moet hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek en 'n TV. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n ingeslote patio met 'n etenstafel en 'n braai, en 'n gemeenskaplike swembad geniet. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Mtwalume-strand en getypoel is ongeveer 150 m weg en kan via 'n hek vanaf die kompleks bereik word. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Antonette Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 109 Dek Road, La Vista Complex Unit 65, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Dek Road, La Vista Complex Unit 65, Mtwalume, 4186, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang