Successfully reported

La Vista Del Faro

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marietjie V
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Kuier was aangenaam. Ons is baie vriendelik ontvang en die huis was baie netjies en goed toegerus. Wat egter baie teleurstellend was, is dat die huis net 3 slaapkamers en 1 badkamer het. Ek het in my soektog na verblyf na 'n 4slaapkamer, 2-badkamerhuis vir 8 persone gesoek. Ongelukkig het La Vista Del Faro glad nie daaraan voldoen nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Terence Shayne H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Fantastiese uitsig. Baie skoon. Alles wat beter as jou eie huis is. Yzerfontein is 'n juweel van 'n plek. La Vista Del Faro se uitsig is asemrowend mooi. Die kamers is netjies en alles werk. Sal definitief weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 8 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 74 Versveld Street, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8f2b0ab686d499a0bb31b41695c658e949692849a5988f30d6b65b2ac9f009299e1c046129c09b3d8689db452a2a59e4ca3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 500 per nag (plek vir 7) 2 5 1 5 74 Versveld Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.352160287742 18.153332066271
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang