La Vista Farm Stay
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Bloemfontein, 20 km from Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë op 'n werkende plaas 20 km vanaf Ermelo is 'n pragtige kothuis genaamd La Vista Farm Stay wat gerieflike selfsorgverblyf bied met pragtige uitsigte oor die omliggende plaas.
Dié ruim eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en bestaan uit 'n slaapkamer, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, wasbak en toilet. 'n TV en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Deur die dubbeldeure is daar 'n onderdak-patio-area met braaigeriewe.
Die plaas is naby Smitsfield Wedding Venue en Kralinbergh Estate geleë en nie te ver van Florence Guest Farm & Wedding Venue nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Rochelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 84
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm Bloemfontein, 20 km from Ermelo, 2350, Mpumalanga
- Gaste dink La Vista Farm Stay het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Bloemfontein, 20 km from Ermelo, 2350, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang