Successfully reported

La Vista

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Bianca M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons verblyf by Huis La Vista was baie verfrissend. My gesin en ek het dit geniet. Die verblyf was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
La Vista
Hallo Bianca. Baie dankie. Bly julle het die verblyf geniet. Hoop om julle weer by La Vista te akkommodeer. Groete Elna

Deon V
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Baie rustige en veilige atmosfeer. Baie lekker veilige stil area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Millicent B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2025

Awesome family weekend at La Vista. Had an awesome long weekend at La Vista. Would definitely book there again and recommend it to family and friends. Had a lovely host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Elna
La Vista
Thank you, Millicent and family. You're welcome anytime, and thanks for a clean house with no breakages. Regards, Elna

Joseph K
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Mei 2025

Die slaap plek 'kamers' in plus punte, maar die res is nie 'n plus nie. Ek is ja. Ons was maar seker ongelukkig, want daar is konstruksie aan die reg langs La Vista. Die eienaar het haar 'breekware' bedrag verlang en woorde was geen breekwaarde, geld geen sleutel nie. Soos self bevestig, is die konstruksie 'n hele tyd aan die gang. Die tyd toe die breekware se geld aangevra kan sy die opsie vir ons gegee het. Sy het dit wel die volgende dag gedoen.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jennifer L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jul 2025

Good. The place is more for old people situated in a complex and I was not impressed with feedback from the owner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Glemaureen B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.0
Okt 2025

Dit was fantasties. Ons het lekker gebly. Die huis is gerieflik en baie netjies. Omgewing is veilig.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Letitia P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Dit was fantasties daar. Was naby alles, die see en winkles. Alles was gerieflik. Naby die see en winkels. Sal enige tyd die plek aanbeveel vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alec A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

It was a good experience and safe to stay there. I would like to come again and again to La Vista. Near the beach. Very neat there and enough space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elna
La Vista
Thanks Alec and familie. Please come again. You're a star guest that I will invite back.

Louis V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2021

Ongelooflik. La Vista is 'n juweel. Erna, baie baie dankie vir alles. Ons het heerlik gekuier. Dit is naby aan alles, baie gerieflik met alles wat jy mag benodig. Die week het hopeloos te kort gevoel. Erna, dankie vir jou moeite met die stoele. Ons gaan definitief weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claudia P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

Awesome place!! Nice open space, lots of seating and feels homely

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kiewiet Crescent, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMTkwMGE5LThhZTItNDI0Mi04NWExLWEyOTI2MGFjNGUzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 7 Kiewiet Crescent Boland Park 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.163531526172 22.107120752335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang