Successfully reported
+21

La Vista

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kiewiet Crescent, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

La Vista Selfsorg Vakansiehuis is 2 km vanaf die historiese dorp Mosselbaai op die skilderagtige Tuinroete, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die huis bied slaapplek vir tussen 1 en 8 gaste, insluitend kinders, en is perfek geskik vir 'n gesinswegbreek of net as 'n ontsnapping saam met jou geliefde. Ontsnap uit die besige stadslewe, raak aan die slaap met die geluid van die dreunende golwe en ontspan in styl. 'n Maksimum van agt mense kan in vier slaapkamers in La Vista gehuisves word.

Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n TV en DVD-speler, 'n slimboks met volledige WiFi is beskikbaar. Braaigeriewe en parkeerplek vir 2 voertuie word ook by La Vista Huis voorsien. Bring asseblief jou eie bad- en swemhanddoeke.

Toegang tot die strand is binne loopafstand in ons area, wat perfek is vir gesinne, vriende of paartjies wat op soek is na 'n gemaklike selfsorgwegbreek.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Elna Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 59

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 7 Kiewiet Crescent, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink La Vista het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Kiewiet Crescent, Boland Park, Mossel Bay, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwMTkwMGE5LThhZTItNDI0Mi04NWExLWEyOTI2MGFjNGUzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 8) 36 5 1 5 7 Kiewiet Crescent Boland Park 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.163531526172 22.107120752335
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang