Successfully reported
+46

La Vita Dreams Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Mozart Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

La Vita Dreams Guesthouse is in Vanderbijlpark geleë, 'n stil woonbuurt. Die kamers is ruim en pragtig versier en gaste geniet toegang tot die rustige tuin en 'n speelarea vir die kinders.

Elke kamer het 'n en suite-badkamer, lugversorging, privaat tuin, ingang en koffie- en teemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, handdoeke en linne. Ontbyt kan teen 'n ekstra koste 1 dag vooraf bestel word, of 'n ontbytpakkie vir doutrappers indien nodig. Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste en kinders kan vir ure op die klimraam en in die sandput speel.

La Vita Dreams is naby aan heelwat restaurante, hospitale en ander besienswaardighede. Dit is die ideale akkommodasie vir vriende, gesinne en sakereisigers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Dieter H
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Waarde vir geld en regtig netjiese eenhede. Sal dit aanbeveel.
Sep 2025
Chantel L
Gesin met tieners
5.0
Spesiale aandag word geskenk aan die klein goedjies wat oornag 'n bederf maak. Fantastiese kliëntediens. Kamers was skoon en netjies met alles wat nod...
Sien meer
Sep 2025
Pieter K
5.0
Really good and clean. Really enjoyed it. Worth staying over again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Hendri V
5.0
Perfek. Baie netjies en skoon elke dag! Diens baie goed en alles het mooi verloop.
Jul 2025
Carla L
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en baie skoon, veilige omgewing. Heerlike plek. Beveel dit regtig aan.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Annelise Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 237

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 3 Mozart Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Gaste dink La Vita Dreams Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 980
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Mozart Street, SW 5, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcwMWFjZDBkLWRhMGUtNDY4Ny1hZGUyLTJkNDg2ODAxNWFhZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 3 Mozart Street SW 5 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.740425840161 27.828638191471
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang