La Vita Getaway Cabin
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R302, Bainskloof Pass, La Vita Farm, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Vita Getaway Cabins is geleë op 'n werkende plaas in die Kaapse Wynlande, net buite Wellington. Hierdie 2 identiese koepelstyl-hutte bied 'n rustige verblyf met uitsigte oor wingerde, 'n dam en die Hawequa-berge.
Elke oopplan-hut is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 2 stoele, en sluit 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak in. Geriewe in die kamer sluit in lugversorging, 'n slim-TV, yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Beide hutte het groot vensters en 'n patio met sitplek, 'n privaat houtvuur-warmbad, 'n braai-area en toegang tot 'n tuin. Veilige parkeerplek met 'n hek is op die perseel beskikbaar.
Café La Vita is langs die eenhede geleë en bedien daagliks ontbyt en middagete. Die plaas is ongeveer 2 km van Wellington af geleë en bied maklike toegang tot plaaslike wynplase en besienswaardighede in die Kaapse Wynlande-streek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Martyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- R302, Bainskloof Pass, La Vita Farm, Wellington, 7655, Wes-Kaap
- Gaste dink La Vita Getaway Cabin het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R302, Bainskloof Pass, La Vita Farm, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang