Successfully reported
+17

La Vogue Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Piet Retief Avenue, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

La Vogue Guest House is in Krugersdorp, 'n myndorp aan die Wesrand van Gauteng. Die huis is naby restaurante, winkelsentrums en geriewe.

Verblyf word gebied in 'n smaakvolle eenheid op die eienaar se perseel met 1 slaapkamer en 'n privaat ingang. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n TV met DStv. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Gehaltelinne en 'n elektriese kombers word voorsien.

Die eenheid se kombuisie het 'n yskassie, mikrogolfoond, stoof en basiese kombuisgerei. Die sitkamer het 'n enkelslaapbank en gemaklike sitplek. WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan van die gemeenskaplike swembad gebruik maak.

Besoekers aan Krugersdorp kan 'n draai maak by die Wieg van die Mensdom Wêrelderfenisgebied, natuurreservate, historiese besienswaardighede, Silverstar Casino en voetslaanroetes.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
TV
Lugversorging
Verwarmer
Kombuisie
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Anya J
5.0
Wonderlik plek, netjies en skoon. Sal beslis vir enige iemand aanbeveel. Stunning plek! Beslis die moeite werd om daar te bespreek.
Jun 2025
Simoné T
Gesin met klein kinders
5.0
Sal weer daar bly. Skoon en netjies. Baie goeie diens ontvang. Dit was so lekker!
Mei 2025
Sharon N
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Baie mooi en netjiese plek.
Feb 2025
René F
5.0
Weens my werk swerf ek van plek tot plek. Hier was 'n huisgevoel. Dit het my verwagtinge oortref. Dit was ruim, netjies en goed toegerus.
Okt 2024
Delene T
Gesin met tieners
5.0
Puik verblyf, skoon, netjies en modern. Vriendelikste mense ooit, baie laat ingeboek die aand en by die verkeerde huis ook gearriveer eers en hulle he...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 45 Piet Retief Avenue, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink La Vogue Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Badkamer sonder trappe
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 45 Piet Retief Avenue, Monument, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFuRGgjK96e4XCpto55WHd4Y9U79r5jSUnUP8wWgotnaJgRGat6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 45 Piet Retief Avenue Monument 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.09571 27.79332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang