La Vue
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Marine Drive, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Vanaf R685 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
La Vue gastehuis bied selfsorgverblyf in Port Shepstone, sowat 1,8 km vanaf Oribi Plaza en 3,7 km vanaf die Umtentweni Conservancy Trail. Asemrowende see-uitsigte kan vanaf die gastehuis geniet word. Daar is baie rustigheid om enige rustelose gees te stil, en La Vue is ideaal vir ontspanning of werk.
Verblyf word gebied in 2 dubbelkamers, 'n koningkamer en 'n gesinskamer, elk met sy eie en suite.
Gaste het 'n gemeenskaplike kombuis, waskamer en sitarea deel. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Buite het die gastehuis 'n lieflike swembad en tuinarea.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Madisebo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 16 Marine Drive, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Vue het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Marine Drive, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang