Successfully reported
+113

Laborie Estate

Gastehuis
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taillefer, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

By Laborie Heritage Estate kan gaste werklik ontspan – hier gaan dit alles oor rustigheid, kwaliteit tyd saam met geliefdes en die vreugde van die buitelewe, of dit nou by die swembad of tussen die wingerde is. Elke kamer is uniek ontwerp deur argitek Johan Malherbe en stylvol versier deur Jan Blok, wat ruimtes skep wat beide luuks en verwelkomend voel, met asemrowende uitsigte wat elke wegbreek onvergeetlik maak.

Die landgoed bied elegante gastekamers met uitsig oor die wingerde en die historiese herehuis. Elke kamer is volledig toegerus met gratis WiFi, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n platskerm-TV, haardroër, kluis en alles wat nodig is vir 'n gemaklike verblyf. Net 'n paar treë weg kan gaste 2 aanloklike buitelug-swembaddens geniet – perfek vir sonnige dae en verfrissende duike.

Die landgoed is ideaal geleë naby sommige van Paarl se mees geliefde besienswaardighede, insluitend die Afrikaanse Taalmonument en Museum, Paarlberg Natuurreservaat, Drakenstein Leeupark, die plaaslike Speseryroete en wêreldklas gholf by Boschenmeer.

By Laborie is dit meer as net verblyf – dis 'n ervaring waar geskiedenis, natuur en moderne gemak saamkom.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Rykie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Taillefer, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Laborie Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 3 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 56 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taillefer, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd3f63695e8bc513dfedf9105db4576569fa33a375a6ed9cbcc111cba016759708029d5a43ed5a0938d47bc30ed274211ace?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Taillefer Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.765992472652 18.957391051243
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang