L'Abri
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Olifantskop Road, Olifantskop Private Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
L'Abri bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Olifantskop Privaat Natuurreservaat in Langebaan in die Wes-Kaap. Hierdie eiendom is 'n ideale verblyf vir diegene wat op soek is na 'n rustige wegbreek in hierdie gewilde kusdorpie, of dit nou vir ontspanning of sakereise is.
Gaste het 'n keuse tussen 3 pragtig ingerigte woonstelle. Elke eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor privaat ingange, uitsigte oor die omliggende gebiede, gemaklike beddens, privaat en suite-badkamers, kombuisies en 'n buitestoep.
Gaste het toegang tot WiFi, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad, tuin en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos die strand, winkels en verskeie restaurant-opsies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Judith Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 18 Olifantskop Road, Olifantskop Private Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink L'Abri het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 18 Olifantskop Road, Olifantskop Private Nature Reserve, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang