Successfully reported
+28

Ladera Vista

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Berg Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R975 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ladera Vista, wat "berguitsig" beteken, skuil teen Paarlberg en bied panoramiese uitsigte oor die Paarlvallei en die Drakensteinberge. Ladera Vista bied 5 kamers in 'n rustieke, plattelandse atmosfeer wat die sintuie verlustig en selfs die mees moegste geeste vernuwe.

Alle kamers is toegerus met al die nodige geriewe. Gaste het toegang tot die pragtige swembad-area en 'n beskutte, gemeenskaplike braai-area. Boonop is Ladera Vista binne stapafstand van die meeste nodige geriewe, insluitend 'n supermark, 'n reeks restaurante, 'n kunsgalery, die historiese Strooidak-kerk, 'n plaasdam en die beginpunt van 'n Paarlberg-staproete.

Ervaar Paarlse gasvryheid en diens op sy beste, met gemoedelike gashere, Etienne en Ida de Villiers.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 143 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Shemone B
Gesin met tieners
5.0
Perfect location for a romantic or family break away. Thank you, Adele. Thank you for a perfect stay. Very welcoming and friendly host....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Sonja S
Saam met vriende
5.0
Caring host, neat and very tranquil. Friendly accommodation, neat, safe, excellent stay. Will definitely stay here again, highly recomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Raymond P
5.0
Vriendelike ontvangs. Ja, lekker, dankie. Baie gerieflik.
Aug 2025
Erika H
5.0
Sal enige tyd weer by Ladera Vista inboek. Defnitief die moeite werd om hier te slaap, baie netjies en skoon.
Apr 2025
Tyrrell S
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Had everything I needed. Clean, safe and comfy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

IDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 143

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 22 Berg Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ladera Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 975
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Berg Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA540931dffa294687095415666af2e75fe02ecf115cc09231c68cf75f283cec429dbe7af50ee950c6cd5820f05190d852ebc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag, vir 2 mense 143 5 1 5 22 Berg Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.74778 18.95884

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang