Successfully reported

Ladismith Manor

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Lydia C
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Lekker gebly in 'n skoon netjiese blyplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Die eienaar gaan uit sy pad om die gaste gemaklik te maak. Ons het heerlik daar gebly, en die ontbyt was ook baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine S
1 nag Saam met vriende
4.6
Jun 2024

Thoroughly enjoyed it at Ladismith Manor, Alex the host, was most hospitable. Thoroughly enjoyed it at Ladismith Manor, Alex the host, was most hospitable and kind and was very knowledgeable of the area and the people. This helped us on our trip around the town and seeing the sites. The room was super comfortable and neat with an extravagantly clean and maintained bathroom. Perfectly situated. Very much enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Melinda D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Gerieflik, gesellig, heerlike ontbyt. Arriveer tydens 'load shedding' maar gasheer het dit vir ons gemaklik gemaak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2025

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Okt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marc G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Apr 2025

Geoff is a good host, friends straight away! Comfortable, friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anthea H
Kort verblyf Besigheidsreis
2.2
Nov 2023

Glad nie soos bespreek. Die bespreking was vir die blou kamer maar toe die konsultant daar kom was daar vir hom gesê daar is ander mense in die kamer en skuif hulle hom na 'n kamertjie agter die huis wat lyk soos 'n bediende kamer. Daar was geen waterdruk nie, so stort was bykans onmoontlik, en daar was ook nie warm water nie. Die kamertjie was piepklein en lyk asof dit vorige eeu se meubels is.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Jannie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Baie aanvaarbare opsie. My verwagting was dat die kamer in die deel op die foto sou wees, maar dit is eintlik nie die geval nie. Die diens was baie vriendelik en die kamer skoon en gerieflik, en in die somer sal die swembad 'n goeie aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2022

In quiet Ladismith, the Ladismith Manor was a nice venue. The terrace and the hospitality of owner Alex did it all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Alex Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Queen Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGI5N2M3MGUxLTI1YmMtNDU0Zi04ZDA1LWNlNWU5OTk3NTQ0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 40 Queen Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.495810486075 21.266481876301

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang