Ladismith Mountainview B&B
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Albert Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Ladismith Mountainview B&B bied rustige, gerieflike tuiste waarheen baie gaste gereeld terugkeer. Dis gewild onder oordeelkundige reisigers én sakereisigers en kan groot groepe akkommodeer.
Die 8 ruim kamers het gemaklike beddens met katoenlinne om 'n goeie nagrus te verseker. Gaste is welkom om in die mooi tuin te ontspan en die swembad en lapa te gebruik. Elke kamer het satelliet-TV en gratis WiFi. 'n Engelse ontbyt word daagliks bedien en aandete kan op versoek gereël word. Die gastehuis het ook 'n dranklisensie.
Die gashere is in Ladismith gebore, het vir baie jare in die distrik geboer en ken nie omgewing goed.
Ladismith Mountainview B&B is in 'n stil woonbuurt en is stapafstand vanaf die middedorp en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Marianne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 15 Albert Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Gaste dink Ladismith Mountainview B&B het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 26 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Albert Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang