Successfully reported
+10

Ladismith Mountainview B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Albert Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountainview Ladismith is 'n vaste gunsteling onder toeriste en sakereisigers, dit kan voorsiening maak vir groot groepe sowel as die oordeelkundige reisiger. Die gasvryheid waarmee gaste ontvang en onthaal word, is legendaries, soos bewys word deur die persentasie gaste wat gereeld terugkeer.

Die gastehuis het 8 ruim slaapkamers wat 'n atmosfeer van rustigheid skep en jy sal lekker slaap in ons gemaklike beddens met kraakvars katoenlinne. Ons gaste is welkom om tyd in ons skilderagtige tuin deur te bring en ons sprankelende swembad en pragtige lapa te geniet. Elke kamer het satelliet-TV en gratis WiFi-toegang is ook beskikbaar. Volledige Engelse ontbyt word daagliks bedien en 'n heerlike aandete kan volgens reëling gedoen word. Ons het ook 'n volledige dranklisensie.

Ons is in Ladismith gebore, het jare lank in die distrik geboer en ken die omgewing baie goed.

Die gastehuis is in 'n stil woonbuurt geleë, gerieflik stapafstand vanaf die middedorp en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
3.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 15 Albert Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ladismith Mountainview B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 15 Albert Street, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwODE4NGY1LTU0ZmUtNDM4OC1hNTNhLWFkNmY0OTE3MDAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 780 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 15 Albert Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -33.492421473478 21.269563436508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang