Successfully reported

Lady Grey Walk Cottage

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
2.9
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
3.5
Jeanni K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Okt 2025

Die dorp is rustig. Die woonplek sit aan die swak deel van die dorp. Die kombuis is nie goed toegerus nie. Daar is bv. geen skiller nie. Daar is ook geen plastiese bakkies om kos in te stoor in die yskas nie. Die yskas is baie klein. Die meubels is in die dertig jaar oud. Die deur tussen die garage en die kombuis het vasgehaak en kon op 'n stadium nie oopsluit nie. Die TV is so groot soos 'n vuurhoutjiedosie.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
2.0

Alice V
1 nag Saam met vriende
3.6
Jan 2022

Ideaal vir vriende-wegbreek. Die huis binne is lieflik en goed ingerig. Is ideaal vir vriende wat naweek wil wegbreek. Die huis is by die ingang van die dorp en dis nie ideaal om saans na 'n restaurant te stap nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Saam met vriende
2.4
Jan 2022

A nice break from the city life but there were a few unexpected bad points. A few things to note. Bins were not empty upon arrival and there were bags of rubbish in the braai facility. Majority of the blinds were broken or faulty. Couldn't close the door leading from house to garage (door handle was broken off and laying on the ground). Double doors leading to the outside patio couldn't be locked or unlocked with the keys we received. WiFi was advertised but there was none. Weber braai legs were broken. Lots of flies due to being across the road from what looks like a farm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Janet K
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2021

Comfortable and well kitted out. It was a pleasure to deal with the hostess on WhatsApp, very well-equipped, full house. Sadly they seemed to battle with WiFi, so we never had WiFi as advertised, but we were busy outside a lot, so it was a mild inconvenience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alistair P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Quick weekend away Nice location, easy communication with the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Aronica
Lady Grey Walk Cottage
Good day Thank you for review. We are looking forward to have you back cottage . Kind regards .Owner

Lizanne V
1 nag Gesin met tieners
3.6
Apr 2021

McGregor is 'n pragtige dorpie met heerlike wynplase en vriendelike mense. Lady Grey is 'n pragtige huis om in te oornag, maar die ligging het ons wel bietjie ongemaklik laat voel. Dit is op die uitwyk van die dorp in die lae inkomste gebied. Die mense was wel baie vriendelik en op geen oomblik het ons regtig ongemaklik gevoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Rob S
1 nag Saam met vriende
3.0
Des 2021

Ok gewees. Kombuis is nie so goed toegerus nie. Yskas te klein.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Steffie F
Kort verblyf
3.0
Nov 2021

Netjies, maar onveilig. Die gastehuis was skoon en netjies, maar kort bietjie werk. Die stortgordyn hang aan stukke en kan nie toe gaan nie. Ons was 'n groep van 6 dames en moes in die gangetjie agter in die huis braai, want ons het nie veilig gevoel voor in die erf by die ingeboude braai nie. Alhoewel daar 'n alarmstelsel is kan jy dit nie aktiveer in die nag nie en daar is geen diefwering of sluitbare hekke nie. Mense het net ingestap by die klein hekkie, sommiges was dronk en dit het ons bedreig laat voel. Die huis is ongelukkig nie in die beste area van die dorp geleë nie. Dit sal gaaf wees as hul 'n daaglikse skoonmaakdiens opsioneel bysit.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Aronica
Lady Grey Walk Cottage
Jammer dat U my nou eers online inlig. Alarm stelsel werk perfek, moet net aangesit word. Ons het nie dief wering geadverteer nie. Mcgregor is veilige village en vakansie huise neig dit nie opsit, maar ons sal daarna kyk. Skoon maak dienste is 'n opsie vir eie onkoste.

Antoinette M
1 nag
1.2
Nov 2021

Terrible! Swak kliëntediens. Plek val uit mekaar. Ons daag op, die stort is gebreek, al die blindings is skeef, die helfte van die ligte het nie gloeilampe in nie en bo-op alles is jy geleë oorkant 'n informele nedersetting. Die gevoel was onmiddellik onveilig en lyk glad nie soos op die fotos nie. Glad nie 'n aanbeveling vir verblyf in McGregor nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Daniella N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2020

Refreshing, such a clean and open home. Very stylish furnished Its such a homely cottage truely your home away from from home its situated on the perfect spot

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Aronica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 800
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Long Street, Mcgregor, 6708, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6153ce1f1c4b80e6ded8037ebe01439b8925acc3bb90bdc73d63edd4d38dc8573e332900051072066ec7d51d24c37505d256?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense 17 5 1 4 1 Long Street Mcgregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943272 19.835149
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang