Successfully reported
+73

Ladybird Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 295 6th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 297 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ladybird Cottage is ideaal vir gaste wat digitaal werk en rondreis. Dit is 'n bekoorlike selfsorgeenheid wat perfek is vir gaste wat van die huis af werk. Hierdie kontemporêre kothuis is in Voëlklip in Hermanus, net 'n kort entjie se ry vanaf Grotto-strand.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lengte koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n ekstra lengte koningingrootte-bed en dié gaste het toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Die kothuis het maklike toegang tot die tuin aan beide die see- en bergkante en daar is ook 'n braai-area met 'n asemrowende uitsig op die berg.

Hierdie kothuis het 'n oopplankombuis wat na die sitarea lei. Om die draai is die ruim eetarea met 'n uitsig oor die stoep-area. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser en skoonmaakgoed toegerus. Daar is 'n slim-TV in die sitarea, asook 'n werkstasie met onbeperkte WiFi.

Etes kan by die buite-sitarea geniet word en die privaat agterstoep kan vir sonbaai gebruik word. Die perseel het 'n alarmstelsel en bied veilige parkeerplek aan 3 voertuie.

'n 10 kW omsetter verskaf tydens beurtkrag krag aan al die toestelle, behalwe die geiser en die stoof. Daar is ook 'n kaggel vir kouer aande.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 52

Resensies 46

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 295 6th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 297
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 297
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 297
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 295 6th Street, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d55948b1dcd7b4c913a51c91cfbd411483d4e3ec3795509da4b7c9668ea059a3567a62c7b58207a080922391bd5f94a5abe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 297 per nag (plek vir 4) 295 6th Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.4118934 19.2972551

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang