Ladybird Boutique Hotel
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié eenheid het sy eie TV, eetarea, sitarea en lei na 'n stoep wat 'n uitsig oor die dam bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Bewaringsfooi per voertuig per verblyf van R185 is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n kombuisie wat met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Dié eenheid het sy eie TV, eetarea, sitarea en lei na 'n stoep wat 'n uitsig oor die dam bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Bewaringsfooi per voertuig per verblyf van R185 is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite bied 'n perfekte kombinasie van gemak en skoonheid, met 'n uitsig oor 'n rustige meer en die skilderagtige natuurskoon van Stellenbosch. Alle kamers het skuifdeure wat oopmaak na 'n stoep met 'n ongelooflike uitsig. Gaste kan na die balkon stap om die asemrowende uitsig te geniet, of gaste nou die meer vanaf die koninggrootte-bed bewonder, in die sitarea ontspan of wyn op die balkon drink. Die kamer het ook 'n kombuisie, 'n badkamer met 'n instapstort en 'n bad vir optimale gemak en ontspanning. Ander geriewe sluit in WiFi, 'n TV met Netflix en YouTube, 'n kluis, tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n sitkamer en 'n yskassie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Bewaringsfooi per voertuig per verblyf van R185 is van toepassing.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 maande voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44 Klapmuts Road, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang