Ladybird Boutique Hotel
Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 14 Okt 2025 tot 31 Des 2027.
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44 Klapmuts Road, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 596R2 207 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in Stellenbosch, binne 10 km van die Universiteit Stellenbosch en 18 km van die Boschenmeer Gholfbaan, bied Ladybird Boutique Hotel verblyf wat gaste die opsie gee om te kies tussen 3 kamers, met uitsig oor die pragtige wingerde van die bekende Kanonkop-wyne en 'n meer-uitsig.
Hierdie verblyf het verskeie eenhede wat 2 gaste kan akkommodeer. Elke kamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die kamers beskik oor 'n kombuisie-area toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het sy eie TV, eetkamer en sitkamer, en maak oop na 'n patio met 'n meer-uitsig.
Die eiendom het 'n swembad en braaigeriewe vir gaste om te gebruik, sowel as gratis WiFi regdeur die kamers. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
Gaste by Ladybird Boutique Hotel sal aktiwiteite in en om Stellenbosch kan geniet, soos stap, bergfietsry, wynproe, sowel as perdry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Touch Down
Africa
Eiendomme 10
Resensies 386
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- R44 Klapmuts Road, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Ladybird Boutique Hotel het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R44 Klapmuts Road, Ladybird Vineyards, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang