Successfully reported

Lafenis Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marcelle D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Rustig, netjies, veilig. Dit was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar.

Desiree Victoria B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

The facility was very clean, had most utilities one needs for self-catering, it's comfortable. The host was very friendly, made my stay so pleasant and he was so committed to me as a guest. Surely I will use his facilities over and over again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Thanks for your positive comments. Have a good one.

Trymore N
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Peaceful and quiet. The place is peaceful, near to town, clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Thank you for your positive remark.

Hans V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie baie lekker. Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Kan die plekkie enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Baie dankie Hans vir die positiewe kommentaar

Ivan Christopher L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Sal beslis aanbeveel en weer hier oorbly. Absolute juweel en perfek vir veilige en vriendelike verblyf. Alles werk en is skoon en op sy plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Thanks Ivan, lekker om interessante mense te ontmoet.

Heidi F
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Rustig, veilig, en gerieflik. Ons het lekker geslaap. Plekkie is goed en gerieflik toegerus en ons was hartlik ontvang. WiFi is ook baie sterk wat werksverantwoordelikhede vergemaklik het. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Baie dankie, Heidi. Kom gerus weer.

Nomsa C
Kort verblyf
4.6
Feb 2025

Helpful, kind, accommodating, pleasant. The host was very friendly and helpful. He went out of his way to assist us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Thank you, Nomsa, for your positive remarks.

Levy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

I had a great stay. The place is very quiet and good for weekend getaways. The host was very nice. The unit had everything required for self-catering.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Thank you for your positivity, greatly appreciated.

Riaan M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Baie verwelkomend. Baie lekker, baie skoon en netjies. Diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna V
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Kuier by ouer dame in die dorp om haar verjaarsdag te vier. Plekkie is pragtig. Sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stiaan
Lafenis Selfsorg
Baie dankie, Erna. Ons waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 24 Barney Klaff Street, Jan Kempdorp, 8550, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68ac3ef84e363d2426f44244fbd28b0d14100e94e79b3d09b55a612cf7454895403c8aa8cabfc32e9765608028e3686ec163?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 23 5 1 5 24 Barney Klaff Street Jan Kempdorp 8550 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.915122504756 24.848038409787
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang