Lafenis
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Spence Street, Lambers Bay, 8130, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Lafenis is ‘n selfsorg-eenheid in Lambertsbaai. Dis ideaal vir ‘n gesin en is net 200 m van die strand af.
Dié soldereenheid het slaapplek vir 6 en is op die eienaar se perseel. Die eenheid beskik oor 1 kamer, 1 badkamer, ‘n kombuis en sitarea. Die kamer het ‘n dubbelbed en 4 enkelbeddens. Die badkamer het ‘n stort, wasbake n toilet.
Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook ‘n toonbank met stoele. Die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n TV.
Daar is ‘n toesluit-motorhuis en ‘n braai-area in die tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Alet Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 38
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 33 Spence Street, Lambers Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink Lafenis het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 33 Spence Street, Lambers Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang