Lagoon Chalets
- Kapasiteit: 222 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8th Road West, Meersig, Walvis Bay, Erongo
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lagoon Chalets bied selfsorg- en rugsakreisiger-eenhede en is in Walvisbaai geleë. in die Erongo-streek van Namibië. Die lodge is naby die bekende strandmeer.
Verblyf by Lagoon Chalets bestaan uit 27 chalets en 7 rugsakreisigerkamers. Die chalets bestaan uit óf 1, 2 óf 3 slaapkamers met toegang tot 'n privaat of gedeelde badkamer; 'n kombuis of 'n kombuisie, en 'n leefarea met 'n TV wat sekere DStv-kanale het. Die Backpacker-kamers het enkel- of dubbelbeddens, en het ook toegang tot 'n en suite- of gedeelde badkamer.
Ontbyt en ander maaltye kan teen verskillende kostes in die eetarea bestel word. Die lodge bied ook 'n braai-area, gratis WiFi-internet en 'n klein konferensiekamer om te huur. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Nico Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 36
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 8th Road West, Meersig, Walvis Bay, Erongo
- Gaste dink Lagoon Chalets het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 222 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8th Road West, Meersig, Walvis Bay, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang