Successfully reported
+17

Lagoon Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Klein Rivier Lagoon Park, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Lagoon Cottage is 'n lieflike houtkothuis wat op die oewer van die Kleinrivier in Hermanus geleë is en gaste gerieflike selfsorgverblyf bied. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n klein gesin wat op soek is na oornagverblyf binne maklike bereik van Grotto Beach.

Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer wat tot 4 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het gemaklike sitplek en maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite wat oor die rivier uitkyk. Daar is ook 'n TV met Netflix en Showmax.

Gaste kan gratis WiFi met 'n kragonderbreking-rugsteunstelsel, veilige parkeerplek, braaigeriewe en 'n buitestort geniet. Talle klein diertjies, insluitend rotskonyne, muishonde en 'n wonderlike verskeidenheid voëls, kan in die park gesien word.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek vir 'n naweek. Pragtige plekkie met 'n mooi uitsig.
Okt 2025
Jamie B
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Mooi. Netjies. Cozy. Familie vriendelik. Sien sterre.
Apr 2025
Christoff J
Gesin met tieners
5.0
Great. Great. Thank you for the use of the kayak.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Herman B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie ligging en waarde vir geld. Het goeie geriewe en 1 groot waaier, vir koelte. Goeie braai plek.
Feb 2025
Melanie C
Gesin met tieners
5.0
Heerlik gerus, rustig en baie mooi. Baie lekker gebly, rustig en mooi.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 19 Klein Rivier Lagoon Park, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 19 Klein Rivier Lagoon Park, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bced07b42eb5748a0d8a6385d542bb84878a99e8e9d7e4c598bfce973f126f19e9cc381e23a88a1fe5e1ae2cd3a2cd23db5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 19 Klein Rivier Lagoon Park Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.414122445713 19.303718624229
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang