Successfully reported

Lagoon Edge

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Adri B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2025

Heerlike plek weens die rustigheid en sekuriteit. Baie lekker gekuier in hierdie unit. Die stoep is 'n heerlike kuierplek. Die huis behoort duidelik aan 'n ander gesin. Daarvan getuig al die toerusting. Dit het ons egter nie gepla nie. Die enigste negatief is dat die TV nie gewerk het nie. En dit was geadverteer as volle DSTV-pakket. Daar het heeltyd 'n boodskap op die skerm gekom dat DSTV se fooi nie betaal is nie. Gelukkig is ons nie groot TV-kykers as ons op 'n wegbreeknaweek gaan nie. Ons kan hierdie plek aanbeveel vir mense wat rustigheid soek. En die swembad en parkie is 'n groot pluspunt as daar klein kindertjies in jou groep is. Dis nie 'n luukse huis nie, maar vir ons gesin van 6 (met 'n 7-jarige dogtertjie ingesluit) was dit voldoende.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Lagoon Edge
Beste Adri Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek's spyt en jammer dat julle my nie laat weet oor die DStv. Ek sou dit onmiddellik uitgesorteer het. So baie jammer daaroor. Ek sien uit daarna om julle weer terug te verwelkom by Lagoon Edge. Geseende dag vir jou. Groetnis Ann

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Unit 43 Lagoon Edge, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b4df588e8acdf625607213f9eb8a757f60b5285d909de73aa15f79cac572882d7656a443ecedb4ea6f900ea4c449c9803c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 R34 Unit 43 Lagoon Edge 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.407943964834 19.357699446425
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang