Successfully reported
+9

Lagoonhouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Lagoon Drive, Natures Valley, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 527 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Lagoonhouse is 'n bekoorlike selfsorg-houthuisie op die oewer van die Grootrivier in Nature's Valley. Die huis is in die Tsitsikamma Nasionale Park en is ideaal vir natuurliefhebbers om maklike toegang tot inheemse woude en ongerepte strande te kry.

Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan op die dek, met 'n uitsig oor die rivier ontspan. Verder is daar 'n sitarea en 'n buitebraai-area, en wasgoedgeriewe is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. 'n Rolstoel-oprit lei gaste na die dek, vanwaar daar toegang tot die houthuisie is. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die eienaar bied verskeie geleenthede aan, soos om maaltye aan die einde van die Otter-staproete te voorsien. Verder word gesondheidstoevlugsoorde en 'n woudbad deur die eienaar aangebied of gefasiliteer. Die riviermonding is perfek vir swem en nie-gemotoriseerde watersport. Dit is die perfekte plek om in die natuur te ontspan en herinneringe te maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Bob Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 18 Lagoon Drive, Natures Valley, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoonhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 527
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 527
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 527
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Lagoon Drive, Natures Valley, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA637d89e2ee2b1613d11469ff23e93ac188453c68e040b30a681b3dbc3bb0d8ff9f8d9935e24f4b31b1ae385f253574cdd293?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 527 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 18 Lagoon Drive Natures Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.978383788716 23.563521341768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang