Successfully reported
+60

Lagoon's Edge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Riverside Rylaan, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lagoon's Edge is in Fisherhaven, aan die oewer van die Botrivier-strandmeer, net 17 km vanaf Hermanus geleë en bied ruim en gerieflike kamers wat ideaal is vir vakansiegangers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Verblyf word gebied in ruim, skoon en gerieflike gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang na 'n stoep met lieflike uitsigte oor die strandmeer en swembad. Elke kamer beskik oor 'n TV, 'n haardroër, komplimentêre toiletware, tee- en koffiemaakgeriewe, asook gratis WiFi-internettoegang.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die gedeelde boonste area met 'n kombuis, 'n sitkamer met ingeboude kroeg en 'n braai-area.

Gaste kan ook van die gemeenskaplike swembad gebruik maak en veilige parkeerplek van die straat af op die perseel word aangebied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Glen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 27 Riverside Rylaan, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Lagoon's Edge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27 Riverside Rylaan, Fisherhaven, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASiXZYEaQQWB7iClvDtQ6oCh2WrTLo5aqlWkUILcwZMSIN7mHig?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 27 Riverside Rylaan Fisherhaven 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.356562 19.12326
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang