Successfully reported

Lagoonside @ 77

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 250 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ms.lorraine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik, en beslis waarde vir geld! Heerlik gebly. Dis stil en rustig en veilig en loopafstand van die Lagoon. Baie skoon en netjies en die stort was fenomenaal!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trisha B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Awesome. Our hosts were absolutely fantastic. It actually felt as if we were at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ignatius O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Relaxing, cosy, peaceful and lovely. It was so beautiful and a cosy place. We enjoyed the bed, shower and deck where you can watch a beautiful and peaceful sunset. It was a truly blessed experience. We will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Oe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Kom-weer atmosfeer! Baie mooi, skoon en pynlik netjiese plekkie. Gawe gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing, beautiful and very central. Amazing. The place is very neat, the host is friendly, there is a deck to braai/relax with a beautiful view, very central, and the place to stay is tops. I will recommend it to anybody for a long or short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Hi Ingrid Thank you so much for your stay and fantastic review. Always so rewarding if our guests enjoyed their stay with us. It was such a pleasure to meet you. Please visit us again... you are so welcome. Kind regards, Anna-Maria

Marlynn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie bederfies gelaat om te geniet wat verblyf spesiaal gemaak het. Baie lekker gebly. Goeie inligting ontvang vanaf eienares rakende eetplekke en besoek aan Weskus Nasionale Park. Vriendelike ontvangs. Sal weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Hi Leon Baie baie dankie vir julle kuier en fantastiese resensie. Dit was voorwaar aangenaam om julle te ontmoet. Hoop ons sien julle weer iewers in die toekoms. Vriendelike groete Anna-Maria

Bongani A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Excellent. My stay was wonderful and I really appreciate everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Maria
Lagoonside @ 77
Hi Bongani Thank you for your stay and beautiful review. It was such a pleasure to meet you. Hope to see you soon again. Kind regards Anna-Maria

Mark S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Relaxing, calm, homely. Relaxing, calm, everything we needed. Perfect hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Fantastic stay, thank you and we will be back. We had a wonderful stay, the house is very well appointed and the host really went out of her way to make sure we were comfortable and had everything we needed. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderlike verblyf. Anna-Maria is ‘n gebore “bederf-gasvrou”! Ons het die voorreg gehad om 4 dae in Lagoonside@77 bederf te word. Buiten die gewone tee, koffie en beskuit (alles ruim voorsien) was daar ook heerlike sjokolade! Die eenheid het ’n braai-area, met ‘n lieflike see-uitsig, op die dak. Daar is selfs glaspanele om die wind af te skerm. Anna-Maria het elke dag seker gemaak of alles reg is en of sy iets vir ons kan doen. Ons het baie lekker gebly en kan Lagoonside@77 met groot vrymoedigheid aanbeveel! Baie dankie Anna-Maria!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna-Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 250

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 77 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALpSFeGmASIaZQoUbW1PKDyc0hr0jsHuzlRppKnlexYHsA7NZrR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 250 5 1 5 77 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.0862912907 18.031550477844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang