Successfully reported

Lagoonside @ 77

Selfsorg-eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 1 is 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort, en is toegerus met 'n waaier, muurverwarmer, platskerm-TV met DStv-kanale, elektriese kombers op die koninggrootte-bed, 'n kombuisie met 'n klein wasbak, mikrogolfoond, yskassie, ketel, broodrooster, braaipan en breekware. In die eenheid is daar 'n tee- en koffieskinkbord, melk, suiker, twee stil water, beskuit, versnaperinge vir die gaste om te geniet. Daar is ook 'n strykyster en strykplank. Braaigeriewe is beskikbaar en daar is veilige parkering op die perseel met eie afstandbeheer om die hek oop te maak. Gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Verwarmer
Elektries, Paneel
DStv
Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Buitemeubels
Buitestort
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Etenstafel
Sitplek vir 2
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Elektries, Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Minimum-verblyftydperk van 2 aande.
Gaste moet asb. hul eie hout, blitz en swemhanddoeke saambring.
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R50.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorg-eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 2 is 'n ruimer slaapkamer met 'n en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort. Die eenheid is toegerus met 'n sagte stoel, 'n tafel vir 2, 'n waaier, 'n muurverwarmer, 'n platskerm-TV met DStv-kanale, 'n elektriese kombers op die koninggrootte-bed en 'n kombuisie met 'n klein wasbak, mikrogolfoond, groot yskas, yskassie, ketel, broodrooster, braaipan en breekware. In die eenheid is daar 'n tee- en koffiemaakgeriewe, suiker, melk, twee stil water, beskuit en versnaperinge vir die gaste om te geniet. Daar is ook 'n strykyster en strykplank. Braaigeriewe is beskikbaar en daar is veilige parkering op die perseel met 'n eie afstandbeheerder om die hek oop te maak. Gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
DStv
Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Buitemeubels
Buitestort
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite, Toerusting voorsien
Etenstafel
Sitplek vir 2
Yskas
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Draagbaar, Elektries, Paneel
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
TV
Standaard
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Minimum-verblyftydperk van 2 aande.
Gaste moet asb. hul eie hout, blitz en swemhanddoeke saambring.
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R50.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3 Selfsorgstrandkothuis
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 3 is 'n selfsorg-strandkothuis en het 'n oopplan-leefkamer en volledig toegeruste kombuis met 'n binnebraai en 2 buitebraaie. Die oopplan-area maak oop met stapeldeure na 'n privaat patio. Die eenheid het 3 slaapkamers, 2 met dubbelbeddens en die derde kamer ook met 'n dubbelbed en ekstra enkelbed. Die kothuis het 2 badkamers (waarvan een die en suite-badkamer van die hoofslaapkamer is) elk toegerus met 'n instapstort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, en suite-badkamer en 'n platskerm-TV met die basiese DStv-kanale. Die leefkamer het 'n groot platskerm-slim-TV met Netflix-, Utube-, Kyknet- en Supersport-kanale. Die kothuis het 'n binne-alarm en veilige parkering voor die kothuis met 'n buite-alarm. Op die perseel is 'n afstandbeheerde hek. Gratis WiFi is beskikbaar. Rook word in aangewese areas toegelaat.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Verwarmer
Elektries
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
DStv
Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
Kaggel
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte, UPS, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Sjampoe, Stortjel
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien
Vuurput
Buitemeubels
Buitestort
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Privaat, Binne, Buite, Toerusting voorsien
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 8
Skottelgoedwasser
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe, Kamers met herlaaibare ligte, UPS, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Rook toegelaat
Slegs aangewese areas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Kaggel
Verwarmer
Elektries
Vermaak
Boeke en leesstof
DStv
Sluit KykNet in, Sluit SuperSport in
TV
Slim
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Minimum-verblyftydperk van 2 aande.
Gaste moet asb. hul eie hout, blitz en swemhanddoeke saambring.
Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal R50.
Kinders tussen 4 en 10 jaar betaal R200.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 77 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALpSFeGmASIaZQoUbW1PKDyc0hr0jsHuzlRppKnlexYHsA7NZrR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 250 5 1 5 77 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.0862912907 18.031550477844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang