Lagoonside Bliss
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R1 390 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Lagoonside Bliss bied selfsorgverblyf in die bekende Knysna River Club Estate, wat dit die ideale toevlugsoord maak vir enigiemand wat 'n blaaskans van die stadslewe nodig het.
Die ruim chalet bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed, asook 'n dubbelslaapbank in die sitkamer. Gaste deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Ontbyttoonbank met stoele dra by tot die gerief. Die kombuis lei na 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan ontspan op die gemeubileerde patio, wat 'n braai-area insluit. Daarbenewens het gaste toegang tot 'n gedeelde swembadarea met sonstoele, 'n verhitte swembad, 'n borrelbad/jacuzzi, 'n speelarea vir kleuters, 'n putt-putt-baan en 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en tafeltennis. Veilige parkering is beskikbaar vir die duur van die verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Linda Geverifieer
Eiendomme 25
Resensies 21
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Lagoonside Bliss het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang