Laguna La Crete 6
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna La Crete 6 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omgewing.
Die woonstel op die tweede verdieping bied slaapplek aan 6 gaste met 'n maksimum van 4 volwassenes, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer met 'n stort en 'n bad. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n skottelgoedwasser.
Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met uitsigte oor die kompleks en see in die verte. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek.
Die kompleks is 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre en restaurante en dis naby ander geriewe aan die Suidkus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 418
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 6 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang