Successfully reported
+28

Laguna La Crete 9

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Laguna La Crete 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby Uvongo se swemstrand en ander besienswaardighede in die omtrek.

Die woonstel is op die tweede verdieping en het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n tuimeldroër. Die aangrensende sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n gasbraai. Die kompleks spog met 'n swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir voertuie.

Hibiscus Mall, Margate se hoofstrand, Shelly Centre en 'n paar restaurante is net 6 km van die eenheid af en ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus is net 'n entjie se ry ver.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

David Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 418

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 5 Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA618f333822fc6c7826bcf4ebf27a493cbdc4a26713d531ff906b4cd98d2a6eb0db27d6bd550934b63efc002d5a6d65d53ae0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 5 Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.836934062679 30.394286757698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang