Laguna La Crete 123
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selvey Road, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R610 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Laguna La Crete 123 is 'n selfsorg-grondvloerwoonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks aan die strandfront in Beacon Rocks, Uvongo. Dit bied direkte toegang tot die strand en is die ideale opsie vir 'n gesinsvakansie langs die kus.
Hierdie woonstel met lugversorging werk met voorafbetaalde tokens, wat gaste self moet koop, en die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n platskerm-TV beskikbaar; gaste moet egter hul eie standaard DStv-dekodeerder en -kaart saambring as hulle DStv-kanale wil hê, aangesien daar slegs 'n Open View-dekodeerder is.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met buitemeubels. Gaste kan die gemeenskaplike geriewe geniet, insluitend 'n swembad, tennisbaan, wassery met tokens en 24-uur-sekuriteit. Veilige parkering is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Selvey Road, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 123 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Selvey Road, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang