Laguna La Crete 190
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 190 Laguna La Crete, Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R650 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Laguna La Crete is in 'n veilige kompleks in Uvongo geleë. Hierdie eenheid het 'n lieflike see-uitsig met 'n balkon wat ideaal is vir walvis-, dolfyn- en bootkyk.
Die eenheid is op die tussenvloer en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste badkamer het 'n stort en die ander 'n bad. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede kamer het drie enkelstapelbeddens.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n ontbyttoonbank, yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met MyFamilyCinema en WiFi. DSTV kan teen 'n bykomende fooi beskikbaar gestel word. Die eenheid het ook 'n kluis om waardevolle besittings te beskerm.
Die kompleks het 'n swembad, gemeenskaplike braaiplek vir tennisbane en wasgoedgeriewe. Onderdakparkering is beskikbaar vir een motor en die oop parkering is beskikbaar vir 'n tweede motor en sleepwa.
Uvongo-strand, strandmeer en waterval is binne loopafstand van die eenheid af. Die strand is veilig danksy haainette en lewensredders. Daar is 'n vissersplek wat baie gewild is onder vissers, sowel as 'n winkel en 'n restaurant.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 38
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 190 Laguna La Crete, Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 190 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 190 Laguna La Crete, Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang