Laguna La Crete 4
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey Avenue, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R735 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna La Crete 4 is 'n selfsorgwoonstel in die seekantkompleks, Laguna La Crete, in Uvongo. Die kompleks het direkte toegang tot die strand. Daar is nie braaigeriewe by Laguna no. 4 nie, maar daar is wel gemeenskaplike braai-areas.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster. Die sitarea lei na 'n oop stoep met 'n see-uitsig.
Die Laguna La Crete-kompleks het 2 swembaddens, tennisbane, 'n wassery en 24 uur-sekuriteit.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 731
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Selvey Avenue, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 4 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey Avenue, Uvongo, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang