Laguna La Crete 88
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R1 080 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Laguna La Crete 88 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Beacon Rocks, Uvongo. Die kompleks is naby die Uvongo-swemstrand en ander besienswaardighede in die area.
Hierdie woonstel op die 2de verdieping het slaapplek vir 8 persone (maks. 4 volwassenes), en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het twee stapelbeddens. Die tweede en derde slaapkamer deel die tweede badkamer, wat 'n stort en 'n bad het.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n skottelgoedwasser. Die aangrensende sitkamer het 'n TV met DStv.
Die sitkamer maak oop op 'n balkon wat 'n gasbraaifasiliteit het om te gebruik. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n klubhuis, 'n tennisbaan en veilige onderdakparkeerplek vir motors.
Boonop is die kompleks binne 6 km vanaf die Hibiscus Mall, Margate Main Beach, Shelly Centre, restaurante en 'n skilderagtige rit vanaf ander geriewe in hierdie deel van die Suidkus.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 418
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 88 het ’n goeie ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Selvey Avenue, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang