Laguna La Crete 18
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Corner of Marine Drive and Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 235 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Laguna La Crete 18 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n veilige kompleks in Uvongo geleë, ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf nie ver van die strand af nie.
Die woonstel op die boonste verdieping beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond vir gaste se gerief. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer en hoofslaapkamer het skuifdeure wat na 'n onderdakbalkon met gasbraaigeriewe oopmaak. Gaste kan see-uitsigte vanaf die balkon geniet.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, en 24 uur-sekuriteit en daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel. Die ligging bied toegang tot die strand, winkels en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 208
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner of Marine Drive and Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Laguna La Crete 18 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Corner of Marine Drive and Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang