Successfully reported
+15

Laguna La Crete 69

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Marine Drive and Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 235 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Laguna La Crete 69 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel. Die woonstel is in 'n veilige kompleks in Uvongo geleë, ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf nie ver van die strand af nie.

Die woonstel op die grondvloer beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Daar is 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens en nog 'n slaapkamer met 2 stapelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Elke kamer is toegerus met 'n plafonwaaier vir daardie warm somersdae.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond en stoof en 'n mikrogolfoond, asook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Die kombuis het ook oorgenoeg ingeboude kaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die sitkamer en hoofslaapkamer het albei lugversorging asook skuifdeure wat na 'n onderdakstoep oopmaak, wat gasbraaigeriewe het vir gaste om te gebruik. Gaste kan see-uitsigte vanaf die patio geniet.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad, en daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar. Die ligging bied toegang tot die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gina Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 208

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Corner of Marine Drive and Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Laguna La Crete 69 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 235
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 235
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 1 235
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Corner of Marine Drive and Selvey Avenue, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc611edbcc04271ceb47cf02133f351592d49a447d64ebd728d6d094000b07d27100bfdcb8bacaa0029fb5acb5c8da1c09137?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 235 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Corner of Marine Drive and Selvey Avenue Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.836547419143 30.392123479324

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang