Uvongo holiday Oasis
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Uvongo Holiday Oasis is 'n bekoorlike woonstel in die veilige Laguna La Crete-kompleks in Uvongo. Dit bied gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf gerieflik naby die strand. Hierdie woonstel is die perfekte keuse vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat oornagverblyf soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer gemeubileer is met 2 gemaklike enkelbeddens, en 'n koninggrootte matrasbolaag is beskikbaar. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, aparte stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, 4-plaat elektriese stoof, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n TV en gemaklike rusbanke wat oopmaak na 'n balkon met 'n plastiek buitetafel en 4 stoele. Die eenheid het 'n pragtige see-uitsig, met ook 'n paar uitsigte oor die brander. Die woonstel is op die boonste verdieping.
Veilige parkeerplek in die motorhuis is beskikbaar vir gaste gedurende hul verblyf, asook 24-uur-sekuriteitswagte by die hek. Gaste kan die gemeenskaplike geriewe binne die kompleks geniet, soos 'n swembad, tennisbaan en braai-area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Adri Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 5 Selvey Avenue, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Uvongo holiday Oasis het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Selvey Avenue, Laguna La Crete, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang