Successfully reported

Laings Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Jodene D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Goeie oornag plekkie. Was 'n lekker ervaring. Was perfek vir net oornag. Die ontbyt was baie lekker en die personeel is baie aangenaam. Sal weer as ons deur beweeg daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Goeie waarde vir geld in aggenome opsies beskikbaar. Baie goeie verblyf, wonderlik om dit jou in 'n regtig klein en arm dorpie te kry. Nie baie ruim nie, maar bied wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gideon S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Goed beter Laings Lodge. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gerieflik, mooi, skoon en netjies. Baie mooi en gerieflike kamer vir oornag en 'n heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bruwer V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goed geleë en toegerus, erg vriendelike personeel! Laings Lodge is goed geleë binne Laingsburg, ons is baie vriendelik ontvang en die personeel het ons baie welkom laat voel. Die kamers is nie 'luuks' nie, maar baie goed toegerus en besondere waarde vir geld. Ontbyt is heerlik - besoek gerus weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mr D Russ C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

It was perfect for an overnight directly off the N1. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

Ons het baie lekker warm oornag en heerlike ontbyt geniet. Die kamer was gemaklik en ruim met DStv.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

On point. Professional staff, adequate room, and great breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2025

On point. My stay was good, breakfast was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard G
Kort verblyf
4.4
Okt 2025

Puik. Baie dankie vir julle goeie diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Joe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 86 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Swartberg Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9477fd975f7afd475935633229dace8783b3061a71511f1a2a3b4e8d185b498839bc557121e8dba5e69b49c7227d020dfb6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 22 Swartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.195348063373 20.858260095119
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang