Lajava Guest Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Burger Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Lavaja Guest Lodge is in Krugersdorp geleë en is 'n verwelkomende toevlugsoord vir gaste en konferensiegangers.
Gaste kan tussen 9 suites en 1 selfsorgkamer kies. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer en linne en handdoeke word voorsien. Die kamers het oorgenoeg kasruimte, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Hierdie verblyf is groot genoeg vir klein- tot mediumgrootte-konferensie, maar maak ook vir paartjies en gesinne voorsiening wat wil wegbreek. Daar is 'n restaurant op die perseel waar gaste hul etes kan bestel.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste kan die pragtige tuine geniet. Hierdie verblyf is naby verskeie aktiwiteite, soos die Leeu-safaripark, Krugersdorp-wildreservaat, Wieg van die Mensdom, Sterkfonteingrotte, Wondergrotte en die Wiegmaan vir die meer avontuurlustiges om te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 67 Burger Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 67 Burger Street, Krugersdorp, 1739, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang