Successfully reported
+23

Dam Divine

Gastehuis
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Karel Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Dam Divine is in Hartbeespoort, bekend vir die Hartbeespoortdam en die witwaterstroomversnellings van die Krokodilrivier, geleë.

Gaste kan kies uit 3 individueel-gestileerde eenhede met privaat badkamers. Die eenhede het lugversorging, 'n TV met DStv Stream en Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Eenheid 1 het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n koffiestasie toegerus is. Eenhede 2 en 3 het ook koffiestasies en gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis in die vermaakarea. Gaste het ook toegang tot die tuisgimnasium, swembad en vermaakareas wat 'n kroeg en pooltafel insluit.

Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sonnet C
5.0
In een woord, net soos hul naam sê, divine. Pragtig, skoon en netjies. En Marlene se gasvryheid is uit die boonste rakke. As ons weer Harties besoek, ...
Sien meer
Okt 2025
Stephen P
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely amazing. The stay was absolutely amazing. Our host was just the best ever. She made us feel right at home and was always ava...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marinette D
5.0
Marlene made us feel right at home, 10/10 would recommend! Had the best time and the view is breathtaking!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Leoni B
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik, Vreedsaam, Baie welkomend, Lieflik, Dié plek om weer te besoek! Ek en my eggenoot het heerlik gekuier. Ons was dadelik verwelkom met ope...
Sien meer
Aug 2025
Marvin B
Gesin met tieners
5.0
Super nice stay! The location and accommodation were really nice. The host was super friendly and helpful. Really amazing weekend and t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 41 Karel Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Dam Divine het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 41 Karel Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8954338b4a943b24cc41349ea02d0a2f51cc611cdbc1f72fbbc84b25a1f65f0d227c952d6ce1127efd9338cb3b541d8378d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 41 Karel Street Schoemansville 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.7284039 27.8636292

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang