Lake Glencairn
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sani Pass Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 320 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lake Glencairn is 'n privaat leefstylplaas in 'n prentjiemooi vallei met 'n lieflike meer en die Malutiberge in die agtergrond. Lake Glencairn is die ideale vakansiebestemming vir diegene wat wil ontspan en die talle doendinge op die plaas geniet.
Selfsorgverblyf word in moderne ateljee-woonstelle en tweeslaapkamer-gesinswoonstelle aangebied. Elke eenheid het sy eie badkamer en kombuisgeriewe. Braaigeriewe is beskikbaar.
Gaste kan swem en visvang in die meer, perdry, bergfietsry, voetslaan en velddraf op die plaas.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adnaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Sani Pass Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lake Glencairn het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sani Pass Road, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang