Successfully reported

Lake St Lucia Lodge

Kothuis 3
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Woonstel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Gratis WiFi en 'n oopplan-kamer. Hierdie eenheid bevat 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, yskas en mikrogolfoond. Die badkamer het net 'n bad. Handdoeke is op versoek beskikbaar, maar linne word voorsien. Daar is 'n parkeerplek langs die eenheid en 'n privaat braaiplek. Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind of net 2 volwassenes. Dit is nie geskik vir 3 volwassenes nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 1 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 2
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

'n Selfsorg-bungalow met 2 enkelbeddens. Kombuis toegerus met 'n stoof, yskas, eetgerei en mikrogolfoond. Linne voorsien, handdoeke op versoek. Badkamer met stort, toilet en wasbak. Daaglikse skoonmaakdiens, parkeerplek langs eenheid en privaat braaiplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 1 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis 1
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
  • Slaapplek vir 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Alleenstaande Eenheid
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Kothuis 1 is 'n selfsorgtuinkothuis het slaapplek vir 3 en is toegerus met 2 enkelbeddens en 'n afskorting tussen 1 enkelbed. Dit bied ook 'n badkamer met 'n stort, en handdoeke is op versoek beskikbaar. Daar is 'n kombuisie toegerus met 'n stoof, yskas en mikrogolfoond. Linne word voorsien en daar is 'n braaiplek en parkeerplek langs die eenheid. Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind of net 2 volwassenes. Dit is nie geskik vir 3 volwassenes nie.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Oond
Stoof
Temperatuurbeheer
Waaier
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen die ouderdom van 1 - 12 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 142 Mc Kenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlhMDI5MTBiLWU0NTktNGI0OC1hOWNmLTdiZDA2MmVmZDQ2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 142 Mc Kenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-18:00 09:00 -28.381395230342 32.408804297447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang