Successfully reported
+44

Lakefield Lodge

Lodge
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Ness Avenue, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Vanaf R1 325 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lakefield Lodge bied gerieflike en luukse B&B- en selfsorgverblyf in Benoni. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.

Dié lodge bied 'n verskeidenheid van 8 pragtige kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, linne en privaat ingange. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, TV's en koffie- en teemaakgeriewe in. Ontbyt word in die eetarea bedien en gaste het ook toegang tot 'n toegeruste gemeenskaplike eetarea.

Die lodge beskik oor 'n plonspoel, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Lakefield Lodge is net 1,2 km vanaf Benoni Lake Gholfklub, asook restaurante, Lakefield Moskee Musjid-ul-Ansaar en Korsman Bird Sanctuary. Dit is perfek vir 'n gerieflike oornagplek. Dit is ook 12 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe, Emperors Palace Casino en verskeie ander besienswaardighede en geriewe in die area.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Ligging

  • 32 Ness Avenue, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 325
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 325
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 325
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Ness Avenue, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd0f172c14602fea954a71aea257e74bdeaaebd8b0a1f1e5e2057510beb51b0b839f40023466a2f8984fbe20c81ff5bca152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 325 per nag (plek vir 2) 32 Ness Avenue Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.1804665 28.28608097791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang