Successfully reported
+51

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 585 Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge bied gasteverblyf op dieselfde perseel as die Critchley Hackle Lodge in die middel van Dullstroom.

Lakeside 3 en Lakeside 4 is 2 chalets langs mekaar op die oewer van die meer gebied en bied 'n ongerepte uitsig oor die meer, swembad, tuin en berg van die stoep af. Elke chalet het slaapplek vir 2 gaste en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n kaggel, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in elke chalet.

Ontbyt, middagete of aandete kan by die Lakeside Restaurant direk by die Critchley Hackle-ontvangs op gaste se eie rekeninge bestel word. WiFi is ook by die restaurant beskikbaar.

Gaste is welkom om forel te vang in die privaat meer of na die middedorp te stap waar daar 'n rits restaurante, whiskey- of bierproe-plekke en verskeie interessante winkels is om te besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Jeanre B
Saam met lewensmaat
5.0
Oorslaap vir 'n troue, maar volgende keer sal ek 'n naweek daarvan maak. Baie lekker gebly, wens ons het meer tyd gehad.
Okt 2025
Esme V
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended. Wonderful and very peaceful. Enjoyed the lake and pool area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Willem B
Saam met lewensmaat
5.0
Vrede, vreugde en stilte! Heerlik dankie! Sal vir seker weer!
Aug 2025
Yvonne Swanepoel S
Saam met vriende
5.0
Awesome. Baie lekker gebly, dankie.
Aug 2025
Dries L
Saam met lewensmaat
5.0
Goed ontvang en het vertrek met goeie herinneringe. Baie lekker gebly. Baie veilig en rustig. Ten volle toegeruste kamer.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ingrid Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 585 Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Lakeside Chalets Critchley Hackle Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 585 Teding Van Berkhout Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcd4382134992a7e4137f30add37dfc200fc8253ad3a96f985c0002f35ae2a08bc34339fcbd99f50b55e8e48f648c680275e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 995 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 585 Teding Van Berkhout Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.418486 30.109703

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang