Successfully reported
+33

Lakeview villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Lakeview Pecanwood, Hartebeespoortdam, 2162, Noordwes
  • Vanaf R9 200 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Lakeview-villa lê aan die oewer van die Hartbeespoortdam en is geleë in die Pecanwood Gholflandgoed. Hierdie selfsorghuis het 'n unieke styl, is stylvol gemeubileer en bied asemrowende uitsigte oor die Hartbeespoortdam.

Hierdie sjiek huis met 5 slaapkamers bied gemaklik slaapplek vir tot 10 gaste. Twee van die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens, waarvan 1 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad het. Die derde slaapkamer bied 'n koningingrootte-bed met sy eie en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer bied slaapplek vir vier individue met 2 stapelbeddens, terwyl die vyfde slaapkamer 'n koninggrootte-bed het. Daarbenewens sluit die huis 2 gedeelde badkamers in, 1 met 'n stort en 'n bad, en die ander met slegs 'n stort.

Die huis beskik oor 'n ruim oopplan-leefarea met 'n pragtige sitkamer met 'n kaggel en 'n eetkamertafel. Die moderne kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir ekstra gerief is daar 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser byderhand. Aangrensend aan die leefarea is 'n speletjieskamer wat vermaaklikheidsopsies soos 'n pooltafel, pyltjiebord en bordspeletjies bied.

Gaste kan maaltye buite op die dek geniet, kompleet met 'n tafel vir 12, of lui braai langs die meer teen 'n asemrowende agtergrond. Hulle kan ook 'n duik neem in die privaat swembad of borrelbad, of ontspan rondom die knetterende vuur in die versinkte boma. Jou hawe langs die meer wag!

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderstapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tyronne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 21 Lakeview Pecanwood, Hartebeespoortdam, 2162, Noordwes
  • Gaste dink Lakeview villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 200
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 9 200
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
    10 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Lakeview Pecanwood, Hartebeespoortdam, 2162, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6aa28de9629e560c76f39f18407e2fdc26830a17a97b742283f461c1f5f5ad44eca1be4c089c6ffe0b82f27d2e9c3cf8b107?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 200 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 21 Lakeview Pecanwood Hartebeespoortdam 2162 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.759400569473 27.857961753651

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang