Lala @ C
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Lala @ C is in Munster, 'n klein en rustige kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus, geleë. Die eenhede is ideaal geleë vir gaste op soek na 'n stil en rustige wegbreekplek.
Lala @ C bied 2 selfsorg-eenhede vir kleiner en groter gesinne of groepe en 'n rustieke onderdakkaravaan. Die karavaan het 'n privaat kombuis en 'n badkamer en is ideaal vir diegene wat kamp geniet, maar nie hul eie karavaan het nie.
Gaste het toegang tot 'n dek, 'n lapa en 'n braai-area, en toegang tot paadjies deur die bome tot by Munster se strand en see oorkant die straat waar gaste kan swem, sonbaai, piekniek hou, snorkel en visvang.
Munster se hoofstrand is omring deur rotse en plantegroei en het oorgenoeg plek om uit te span en in die Afrika-son te bak sonder dat die skare jou pla.
Branderplankryers en swemmers besoek gewoonlik die hoofstrand omdat dit teen haaie beskerm word en op die regte tyd van die dag is dit 'n puik visvangplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tom Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 24 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lala @ C het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Munro Drive, Munster, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang